JOURNAL


journal

DOME HIKING & TRAILS

.......
metereorite_trails

VISITOR COUNTER

Content View Hits : 55068
Banner
JOURNAL
NEW ADVENTURES FROM THWANE PDF Print E-mail
Written by Reg De Kock   
Thursday, 16 February 2012 14:51

 

WILD DOG CAMP Surprised NEW !!
 
Our latest addition: Bring your own tent, and Camp amongst one of the most endangered animal species (in camps) in SA. Ablution facilities, braai area, bonfire, kitchen and our Bush-bar all at your disposal. Minimum of 4 people and max 20 - IDEAL for bachelor parties !
Catering service available
We will also be offering a sun-downer & braai trip at this camp from our main camp.
The Camp will also be available for private functions up to 20 people with full catering and bar service or self-catering.
 
Baie Geluk Daleen en Frikkie !!! PDF Print E-mail
Written by Reg De Kock   
Tuesday, 07 February 2012 11:39

Die Thwane Bush Camp span bedank julle vir die vooreg om julle spesiale dag Saterdag 4 Feb 2012 hier by ons in die Donga te kon huisves. Terugvoer vanaf die gaste oor alle aspekte van die naweek, vanaf verblyf, die besonderse kerkdiens en die onthaal, tot die ontbyt in die Caracal restaurant Sondagoggend, was slegs posetief en ons waardeer dit. Voorspoed en geniet die Huisbou , na die wittebrood !!

The Donga @ Thwane Bush Camp

 
Thwane Bushcamp julle is Fantasties ! PDF Print E-mail
Written by Reg De Kock   
Thursday, 26 January 2012 16:27

weddings17_website-34_jpg_smallSomer son en bosveld. Wat meer kan ons gevra het.
So het ons ons spesiale dag op die mees besondere manier gedeel saam met familie en vriende en dis alles te danke aan die puikste dienste van Thwane Bush Camp. Alles was perfek en niks was uit plek nie. Elmien en Reg met hulle span het net geweet hoe om die dag tot perfek vir ons moontlik te maak. Van die blomme in die kerk tot die dekor by die Donga. Die gaste is gegroet met verfrissende drankies om verligting te bring teen die warm Desember son.
Die onthaal was 'n sprokie wat bestaan het uit vingeretes op verskillende maniere voorberei en het herinder aan 'n kos-hemel
Baie dankie Thwane Bushcamp vir julle puik ondersteuning en koordinering.
Nicola En Check Munday

Last Updated on Thursday, 09 February 2012 11:33
 
Welcome PDF Print E-mail
Written by Administrator   
Thursday, 26 January 2012 09:07

Hallo. Welcome to our brand new journal. Where we will be publishing articles etc.

Last Updated on Thursday, 26 January 2012 09:08
Read more...
 
More Articles...
« StartPrev12NextEnd »

Page 1 of 2


Copyright © Thwane Bush Camp 2009. All rights reserved
Designed and Hosted by Webnic CC